We are a Non-Profit Company - NPC 2016/171969/08 and do not receive any additional Government assistance.

RSG

 

 

 

Ons het gister oggend ‘n baie vrugbare onderhoud gehad met Martelize Brink op RSG.

Luister gerus daarna.

In die onderhoud verwys Martelize wel na “pleegsorg”. Alhoewel ons drie kinders in pleegsorg het, is ons klem meer op die versorging van persone van alle ouderdomme, bo 5 jaar, wat intellectuaeel gestremd is.

Spread the love